Baie mense het altyd gese dat hierdie jaar gaan ek….of ek gaan hierdie jaar nie meer….
ek het ‘n ander siening dit maak eintlik meer seer.
Ek het ‘n nuwe maandsvoorneme om beter geld besteding of beter mense verhouding te he,
en elke keer is dit asbof mens dit weer van voor af kan neer le.
Nie hierdie keer nie, hierdie keer het ek goeie nuus,
al moet ek dit self se - askuus.
Ek het vir die eerste keer my tiende TEN VOLLE vir die kerk gegee,
en die Here het my nog meer gegee.
Ek is op ‘n goeie begrotings maand verlede maand,
en ‘n nuwe plan is in vir hierdie maand.
Die plan vir hierdie maand is om by die kafeteria te eet elke dag,
en net ‘n broodjie in die nag.
Hul se dit sal goedkoper wees as dit so gebeur,
want wat kan mens met R400 koop bitter min…dit stel my teleur.
Kom ons kyk wat hierdie maand gaan inhou,
miskien gaan NOG beter as nou.
Shakes